Plaas 'n advertensie

ASSISTENT-BEESPLAASBESTUURDER SLEUTELPRESTASIEGEBIEDE: * Organiseer die werk vir maksimum doeltreffendheid en produktiwiteit; * Lei en motiveer veewagters om die ver-skillende werkstelsels (voeding, kuddegesondheid en beesbestuur) te implementeer; * Monitor die werk, sowel as werkstelsels, om te verseker direkte resultate word behou; * Opstel van begrotings en byhou van akkurante finansiële rekords; * Bemarking van vee en organisering van beeste wat bemark moet word; * Byhou van die nodige administratiewe rekords wat van toepassing is op 'n groot beesbedryf; * Verseker voldoening aan regeringsregulasies en gesondheids- en veiligheidstandaarde; * Bly op hoogte van die jongste peste en siektes; * Organiseer instandhouding van of herstelwerk aan eiendom (heinings, hanteringsgeriewe, toerusting, ens.); * Kuddeprestasie volgens vasgestelde standaarde; * Grasveldbestuur. VEREISTE MINIMUM KWALIFIKASIES: 'n Diploma in diereproduksie en landboubestuur sal in jou guns tel. VEREISTE MINIMUM ERVARING: Minstens 5 jaar werkservaring van 'n groot vleisbeeskudde en moet alle verwante veeteeltpraktyke en grasveldbestuur kan uitvoer. AANBEVOLE VAARDIGHEDE, KENNIS EN EIENSKAPPE: Moet inisiatief kan neem, inskiklik wees, oor goeie kommunikasievaardighede beskik en betroubaar wees. Vaardig in Microforest. Moet oor 'n geldige rybewys beskik. Tegniese kennis van die omgewing, bemarking en verkope. Moet in 'n span kan werk. Kennis van omheinings en weidings. Beplannings- en organisatoriese vaardighede. Moet in Xhosa kan kommunikeer. Sluitingsdatum: 27 JULIE 2018 STUUR U CV AAN: E-POS: epretorius@pgbison.co.za FAKS: 045 933 1324

18 Julie 2018

Terug na bo