Plaas 'n advertensie

ALGEMENE PLAASBESTUURDER. Man en vrou (verkieslik sonder kinders) verlang op plaas, 70 km vanaf Thabazimbi. Christene, eerlik. Moet eie inisiatief kan gebruik. Moet bereid wees om lang ure te werk. Minimum van 5 jaar by laaste werkgewer. Beroepsjaglisensie. Vrou moet help met jagkamp, kosmaak en administratiewe werk. Moet kennis hê van elektrisiteit, loodgieterswerk, meganika, instandhouding en diens van voertuie en trekkers, boorgate, draadspan en algemene plaaswerk. Geen rokers of drinkers. Pakket sal onderhandel word. Moet asb. nie aansoek doen as u nie aan die vereistes voldoen nie. Geen kansvatters nie. E-pos motivering en CV aan: haakdoorn@lantic.net.

11 Februarie 2019

Terug na bo