Plaas 'n advertensie

ALGEHELE BOERBOKUITVERKOPING. Saterdag, 11 Mei, om 11:00, by die Conrad-sentrum, Boschkop, Pretoria. Moedig Boerbokstoet, Danie Theron en Beyenes Boerbokke, plus gasverkopers. Meer as 250 ooie, 40 ramme en slagdiere. Skakel Corne van CDP Afslaers, 076 101 9996.

15 April 2019

Terug na bo