Plaas 'n advertensie

28 BOERBOKOOIE te koop. Al die ooie is ge-LI met topramme. Insluitend 17 lammers (van hierdie ooie). Opvolgram is reeds by hulle. Skakel asb. Roelie by 084 207 8445 vir meer inligting.

15 April 2019

Terug na bo