Plaas 'n advertensie

56 ha-SWARTRUGGENS-WILD/BEESPLAAS per openbare veiling op Dinsdag, 17 September 2019, om 11:00, op die plaas Brakspruit, namens S.J. Dreyer. Pragplaas met mooi natuur, baie bome en stil omgewing. Goeie weiding met hoë drakrag. Sterk boorgat met pomp, gronddam en watertenks. Kraal met laaibank en drukgang vir beeste. 2 huise (2 slaapk. en 1 slaapk., volledig) met braai-area, stoepe en 4 motorhuise. Eskom-krag. 2 kante het wildomheining. Roete: Ry vir ± 2 km uit Swartruggens met Visserstraat, verby die skool, tot by die grondpad (Koringfontein-pad). Plaas op regterkant (no. 23 op hek). Ry vir ± 1,5 km tot by opstal. Sien www.plase.co.za. 5%-deposito, plus 3,5% afslaerskommissie en waarborge binne 60 dae. Navrae: bel Clive Gardner Afslaers, 018 290 9610; Hendrik Nel, 082 491 8289 of Dandré Nel, 076 503 7900.

19 Augustus 2019

Terug na bo