Plaas 'n advertensie

1STE CASHMERE-DROUGHTMASTERVEILING. Sluit by ons aan op Woensdag, 9 Oktober 2019, op die plaas Uitkyk, Vrede, vir ons eerste veiling. Alle ingevoerde gene. Aanbod: 40 bulle en 20 vroulike diere. Verskillende bloedlyne. Skakel Andrew, 082 807 1605 of Frans, 072 214 6300.

16 September 2019

Terug na bo