Plaas 'n advertensie

BRAY. (1) Vulstasie, hardewarewinkel, algemene handelsaak, veevoere, onderdele, besproeiing, gas. Eiendom, toerus-ting en voorraad ingesluit. (2) Ten volle toegeruste 4-slaapkamergastehuis met bestaande kliëntebasis. R742 000. Skakel Theo, 083 284 3431; e-pos: theov@realnet.co.za.

08 Augustus 2018

Terug na bo