Plaas 'n advertensie

(1) 100 koeie met 100 groot kalwers. Almal moontlik 3-in-1. Sel 082 561 8725.(2) 120 koeie met 120 kalwers. Kalwers weeg reeds 140 kg. Sel 082 771 6625. (3) 96 swaar dragtige koeie. 12 het reeds gekalf. Sel 082 771 6625. (4) 50 nie-dragtige verse. Weeg 350 kg. Bulgereed. Sel 082 561 8725. (5) 29 swaar dragtige verse. Sel 082 771 6625. (6) 108 verse, loop by bulle. Sel 082 561 8725. (7) 18 jong koeie, moontlik dragtig. Sel 082 397 3013.

15 April 2019

Terug na bo